Kurt Darren - Meisiesfontein (Official Music Video)
May 3, 2022 at 03:30AM
https://www.youtube.com/watch?v=UqK0jaO6K4E
Music video by Kurt Darren performing Meisiesfontein. (C) 2022 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd - under Select Music a ... Lyrics Waar kom ‘n mooi mens soos jy vandaan
En al daai meisies wat daar om jou staan
Het julle grootgeword in daai dorp
Waar die mooiste meisies mooier word
Drink jy die hele dag champagne en wyn
En laat die son op jou bikini skyn
Word jy die hele dag gepamperlang
Voor almal vanaand uitgaan
Wat is die geheim
Meisiesfontein
Waar al die mooiste meisies bly
Al die mooistes net soos jy
Kom en dans vanaand met my my my
Op Meisiesfontein
Waar die aandklokreëls verdwyn
Verander jou planne
Ons gaan dans op Meisiesfontein
Verander jou planne
Ons gaan dans op Meisiesfontein
Ek vra jou maak my wildste drome waar
Ek koop ‘n kaartjie en ek kry jou daar
Waar al die girls in sjokolade stort
Dis hoe die mooiste meisies mooier word
Staan op die plein - kan my oë nie glo
Want al die stories is toe regtig so
Dis net perfeksie in elke kyk
Dis asof elke girl soos my trouvrou lyk
Wat is die geheim
Meisiesfontein
Waar al die mooiste meisies bly
Al die mooistes net soos jy
Kom en dans vanaand met my my my
Op Meisiesfontein
Waar die aandklokreëls verdwyn
Verander jou planne
Ons gaan dans op Meisiesfontein
Verander jou planne
Ons gaan dans op Meisiesfontein
Jou lippe lyk vir my soos heuningstroop
Ek wil kaalvoet oor jou kurwes loop
Ek wil die een wees wat jou ure steel
Heel dag
Heel nag
Jou oë roep my ek wil nader kom
Jou lyf se taal O ek staan verstom
Ek wil die een wees wat jou heuning deel
Heel dag
Heel nag
Meisiesfontein
Waar al die mooiste meisies bly
Al die mooistes net soos jy
Kom en dans vanaand met my my my
Op Meisiesfontein
Waar die aandklokreëls verdwyn
Verander jou planne
Ons gaan dans op Meisiesfontein
Verander jou planne
Ons gaan dans op Meisiesfontein
Verander jou planne
Ons gaan dans op Meisiesfontein
Song
Artist
Album
Released
Description:- Song Lyrics By are Provided in This Article. This Is a New Song Which Is Sung by Famous Singer . This Song Is from album. This Song Will be Release in .